Danita Hales

11703081_10153368476527208_1313071942759851949_n

Wat ‘n lekker laatmiddag bederf!! Dankie vir die great facial en mooi maak van my wenkbroue. Hestie Myburgh, jy het iets baie spesiaal hier beet!! Jou dametjies is tops en professionseel!! Jy sien ons beslus weer!!